https://andro.io/app/edengemeente
Power 100
Android app profile
Eden Gemeente for Android – Latest Version & Features
★★★★★
(0 ratings)
Rate this app
How do you feel about Eden Gemeente?
Thanks for your feedback!
> 2.2k
Monthly Downloads
~$900
Estimated Cost
Screenshots
About Eden Gemeente
Welkom By Eden Gemeente se app.
Met die Eden Gemeente app kan jy Eden Gemeente enige plek beleef.
• Kyk of luister na boodskappe• Download preke en videos• Word deel van n groep • Volg die diens deur preek notas• Gesels met ons, en stuur jou gebedsversoeke• Nooi jou vriende en familieEden Gemeente is n geloofsgemeenskap in die mooie Tuinroete van die Suid-Kaap.
Ons wil saam op n reis wees waarin ons al hoe meer leef met die oortuiging dat die lewe net oor liefde gaan.
Liefde vir God en mense.
Ons glo dat die volmaakte Leermeester van die Liefde deur sy lewe op aarde vir ons n voorbeeld kom stel het sodat ons in sy voetspore mense van liefde kan word.Vir meer inligting oor Eden Gemeente gaan besoek ons website: www.edengemeente.com