KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is n platform waar jy in beheer is. n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans.HOE WERK KOER?1. Laai die KOER-app gratis af2. Sluit maklik aan3. Skep n profiel4. Beskryf jouself en laai jou fotos5. Kleur jou profiel in met belangstellings6. Begin KOER!